DRA JOU KARAKTER
Uitgelig
Gewilde Gunstelinge
Word gelaai…
Nie Net Bossie
'n Bossie kan nie gekopieer word nie, dit word geleef. Dra jou naam. Leef jou karakter.
Nie net 'n bossie nie
Waar 'n naam 'n storie word
Bossie is nie net 'n woord nie — dit is 'n persoonlikheid. 'n Naam wat ontstaan het uit 'n van, 'n bynaam, 'n karakter en die manier waarop iemand die lewe aanpak.
Bossie gaan nie oor 'n plek nie. Dit gaan oor mense — die een met die groot lag, die een wat altyd 'n storie het, die een wat almal ken. 'n Bossie is 'n karakter, en 'n Bossie is iemand wat onthou word.
Ons skep produkte vir mense met persoonlikheid. Nie perfek nie... net eg.
Dra Jou Naam
Ons skep produkte vir mense met persoonlikheid — gemaak om iets te sê sonder om 'n woord te praat.
Get In Touch
Contact Details
- +27 72 587 6247
- info@bossieleefstyl.co.za
- Mon–Fri 8am–5pm, Sat 9am–1pm
